Mr Physique 2009

October 30th, 2009 by Mr Sir

Mr Physique 2009 Read the rest of this entry »

How to be proudly kullid.

August 19th, 2009 by Mr Sir

Its time that we let go of Colored commandments and time to create new Kullid Gedagtes.

Once a Colored girl told me she makes more money staying at home and was going to resign. 

Now think about this logically. That is a stupid reason to quit your job. If you make more money at home won’t the money that you earn working add to that? As jy a living kyk, kyk reg kry glasses. Example you earn R3500 working and R5000 a month at home that makes R8500. So if you don’t work you only have R5000. Increase that by potentially becoming permanent and advancing to higher position by working a little harder she could have earned a lot more than just the R5000 she gets at home.

 In the morning when you wake up decide to have a great day.

 Make a positive decision everyday. I hated my job, hated the call centre. A friend told me I must make a decision “Love your job or be unhappy everyday”. I decided to love my job and within 3 months I was made permanent, a year later I was made team leader.

 Make a choice today. Decided if you just want a job or do you want a career.

 Support your family, friends and other Kullid’s.

 Too much time is spent criticizing each other and breaking down family, friends and other Kullid’s. 

Which spaza shop do you support in your area?

I have heard people say”ek salie by daai shop koop want daai boeta van die shop maak my naar”, or “daai medie nca my nie” or “hulle nca my nie skuld chee nie.” Maar daai selle mense sal by die vuil pakistani  winkel gaan koop waar die owner sommer sy toon naals sny and dan vir jou a half loaf sny and die ane een maak cheese of bompies sonder plastic gloves. Daai colored einaar kyk a living. Support vir hom and moetie skuld verwaag nie, hoe gaan daai man voerentoe gaan, hoe gaan jy vorentoe gaan as jy elke einde van die maand met dik skuld sit. Hou op!

 Some people show too much support to drug dealers, shebeens and tavarns. Hou op! Gaan kamp, Support a kerk function, go to your child’s school function, support jou local kar wash, gaan kuier iemand in die hosie, support jou local gym ( its not expensive and die environment is lekker want die people van jou community is daar. ) Slat round by a buy and braai Friday of Saturday. Hou op drink laaik there’s no tomorrow. Ek het niks teen mense wat drink, maar moet nie die drank waste by drinkin yourself poepdronk dan gaan slaap jy. Jy mors die drank. Moderation Ek se. Hou a family gathering every month. Spoil jou family.

 Wie follow of support jy by die span. As die lanie se jy moet iemand kies wat jou sal help. Kyk jy uit vir jou kullid broer en sister? Of kies jy hulle nie want kullid’s laaik nie werk nie. Het jy a kullid met potential al gesien in action?  

  Don’t expect support from others if you don’t want to grow and don’t give support if someone does not want to achieve greatness. Niemand skuld jou omdat jy a goeie deed doen. Doen dit uit jy hart and expect niks. Jy sal soveel meer terug kry and jy sal meer gelukig is. 

 Hou op so vokken vloek. Jy sal sweer die woorde is in a dictionary die way ons dit gebruik.Ma se dit and Ma se dat.           

 Let children grow to their full potential. As jou kind a model in die oggend will wees, n cheer leader in die middag and a singer is in die aand and nog kook vir jou. Laat sy dit doen. Don’t teach them to be negative.

 Stop depending on other people. As ek groceries koop dan trek ek die kar agter die huis om dit uit te pak want ek is bang my neighbors vra. Daar is nie fout om mense te help nie maar as jou neighbor jou elke dag vra vir 3 lepels suiker vir a koppie koffie dan het ons n problem.

 Hou op om jouself the compare met annes. Kyk hie as jou bra of neighbour a new GTI ry hoekom moet jy vir jou a nuwe GTI koop. Jy is unique. Create jou eie smaak en gaan voluit. Koop iets wat jy laaik en nie wat jou neighbor laaik nie. As hy koop wat jy het voel trots at least het jy a fan.

 Don’t believe everything people say about the colored community and moet jy ook nie stories aandra nie. “Ek loop nie Eldo’s nie want dit is rof”.” Ek gaan nie Newclare to want ek gaan geroof word”, “Jy sal nie vir my in die Dale sien nie want die mense ry Kak”. Hou nou op, die mense wat dit gese het, het self a fairgo begin en was gemoer of hy en sy braase het mekaar gedare of iemand te roof of ry self kak. Gaan na n kasi toe om jouself te geniet and avoid rolery.

 As jy in a position is om iemand the help gaan voort maar moet nou nie elke poepol help wat voorkom nie. EK het in a panel interview drie coloreds gehad. Twee het die werk gekry want hulle was ordentelik aangetrek. Die anne poepol het a jeans aangehet met a t-shirt, sy verskooning “hy het nie kans gehad om huis toe te gaan nie”. Nou as jy nie kans het om huis toe te gaan sal jy n Saterday shift kan stoot. Ek dink nie so nie. Ek kan jou nie help as jy nie jouself help nie.

 Hou op om mense wat suksesvol is coconut’s, veraaiers of gatkruipers te roep. Hulle werk hard vir wat hulle nou het. As jy net n bietjie harder werk sal jy ook sukses het dan gaan jou bra ook se jy is a coconut (Hy het dit gehoor by jou to jy nie span nie). As hy dit nie hoor nie sal hy dit nie se nie. Laat jou lig skyn sodat anners van jou af kan leer.

 Los nou al daai ou Gam Gedagtes and create new better Kullid’s Gedagtes. Maak nie saak wat dit is so lank dit vir jou n beter mens maak.

  Moet nie bang is om vorentoe te gaan nie. Ons het a neiging om anner mense voor ons te sit. Jy het die knowledge maar jy apply nie vir die position “want hulle vat altyd anner mense”. Hoe weet jy miskien wag hulle vir iemand soos jy

 Proudly Kullid.

Mr Sir

Hello world!

August 3rd, 2009 by Mr Sir

Welcome to Kak Duidelik.

This is your first post. Edit or delete it, then start blogging!